Ierse nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ierland
IRFU flag.svg
Unie Ierse Rugbyvoetbalunie
Embleem Klawerblaar
Stadion Aviva-stadion, Dublin
Kapasiteit 51 700
Afrigter(s) Vlag van Engeland Andy Farrell
Kaptein(s) Robbie Midheach
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse Brian O'Driscoll (133)
Meeste punte Ronan O'Gara (1 083)
Meeste drieë Brian O'Driscoll (46)
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Engeland Engeland 7 – 0 Ierland Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag
(15 Februarie 1875)
Grootste oorwinning
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 – 83 Ierland Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag
(10 Junie 2000)
Grootste nederlaag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 60 – 0 Ierland Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag
(23 Junie 2012)
Wêreldbeker
Verskynings 9 (Eerste in 1987)
Beste uitslag Kwarteindrondte in 1987, 1991, 1995, 2003, 2011, 2015 en 2019
Unie webwerf
www.irishrugby.ie

Die Ierse nasionale rugbyspan verteenwoordig Ierland in internasionale rugby. Rugby word in Ierland deur die Ierse Rugbyvoetbalunie geadministreer. Die Ierse rugbyspan is tans (15 November 2019) vyfde op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys.[1] Die span neem aan die vierjaarlikse Rugbywêreldbeker en die jaarlikse Sesnasies-toernooi deel. Ierland is ook een van die lande wat deel uitmaak van die Britse en Ierse Leeus – spelers wat vir Ierland mag speel mag dus ook gekies word vir die Leeus.

Die Ierse nasionale rugbyspan nadat hulle die Sesnasies-toernooi in 2009 gewen het

Ierse rugby dateer terug na 1875 toe Ierland deur Engeland in hulle eerste internasionale rugbywedstryd geklop is. Sedert die voorganger van die Vyf- en Sesnasiestoernooi, die Tuisnasies in 1883 begin is het die span 14 keer gewen en het nog nege ander kere die titel gedeel. Sedert Italië in 2000 by die kompetisie aangesluit het om die Sesnasies te vorm kon Ierland vier titels verower, die laaste in 2018. Sedert die Rugbywêreldbekertoernooi in 1987 ingevoer is, het Ierland aan al nege toernooie deelgeneem, waar hulle, behalwe in 1999 en 2007, in die kwarteindrondte uitgeskakel is.

Twaalf voormalige Ierse rugbyspelers is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem.

Rekords[wysig | wysig bron]

Algehele rekord[wysig | wysig bron]

Ierland se plek op Wêreldrugby se ranglys vanaf 10 Oktober 2003 tot hede

Ierland het tot dusver 318 van hulle 704 toetswedstryde gewen, 'n wenrekord van 45,17%.[2]

Ierland se toetsrekord teen alle lande: (Korrek op 15 November 2019)[2]

Teen Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen
Vlag van Argentinië Argentinië 18 12 6 0 66,67
Vlag van Australië Australië 36 13 22 1 36,11
Vlag van Engeland Engeland 135 49 78 8 36,3
Vlag van Fidji Fidji 4 4 0 0 100
Vlag van Frankryk Frankryk 98 35 56 7 35,71
Vlag van Georgië Georgië 4 4 0 0 100
Vlag van Italië Italië 31 27 4 0 86,10
Vlag van Japan Japan 8 7 1 0 87,5
Vlag van Kanada Kanada 8 7 0 1 87,50
Vlag van Namibië Namibië 4 2 2 0 50
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 33 2 30 1 6,06
 Nieu-Seeland Natives 1 0 1 0 0
Flag of rugby Pacific Islanders.svg Pasifiese Eilanders 1 1 0 0 100
 Presidents XV 1 0 0 1 0
Vlag van Roemenië Roemenië 9 9 0 0 100
Vlag van Rusland Rusland 3 3 0 0 100
Vlag van Samoa Samoa 7 6 1 0 85,71
Vlag van Skotland Skotland 135 64 66 5 47,06
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 26 7 18 1 26,92
Vlag van Tonga Tonga 2 2 0 0 100
Vlag van Wallis Wallis 129 53 69 7 41,09
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 10 10 0 0 100
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 1 1 0 0 100
Totaal 704 318 354 32 45,17

Sesnasierekord[wysig | wysig bron]

1920-illustrasie van die wedstryd tussen Ierland en Wallis
  Vlag van Engeland Engeland Vlag van Frankryk Frankryk Ierse Rugbyvoetbalunie-vlag  Ierland Vlag van Italië Italië Vlag van Skotland Skotland Vlag van Wallis Wallis
Toernooie 123 90 125 20 125 125
Regstreekse oorwinnings
(Gedeelde oorwinnings)
Tuisnasies 5 (4) N.v.t. 4 (4) N.v.t. 10 (3) 7 (4)
Vyfnasies 17 (6) 12 (8) 6 (5) N.v.t. 5 (6) 15 (8)
Sesnasies 6 5 4 0 0 5
Algeheel 28 (10) 17 (8) 14 (9) 0 (0) 15 (9) 27 (12)
Grand Slams
Tuisnasies 0 N.v.t. 0 N.v.t. 0 2
Vyfnasies 11 6 1 N.v.t. 3 6
Sesnasies 2 3 1 0 0 4
Algeheel 13 9 3 0 3 12
Driekrone
Tuisnasies 5 N.v.t. 2 N.v.t. 7 6
Vyfnasies 16 N.v.t. 4 N.v.t. 3 11
Sesnasies 4 N.v.t. 5 N.v.t. 0 4
Algeheel 25 N.v.t. 11 N.v.t. 10 21
Houtlepel
Tuisnasies 11 N.v.t. 15 N.v.t. 8 8
Vyfnasies 14 17 21 N.v.t. 21 12
Sesnasies 0 1 0 14 4 1
Algeheel 25 18 36 14 33 21

Wêreldbekerrekord[wysig | wysig bron]

Jaar Uitslag
1987 Kwarteindrondte
1991 Kwarteindrondte
1995 Kwarteindrondte
1999 Kwarteindrondte uitspelwedstryd
2003 Kwarteindrondte
2007 Poelfase
2011 Kwarteindrondte
2015 Kwarteindrondte
2019 Kwarteindrondte
2023 N.v.t.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "World Rugby Rankings". Wêreldrugby. Besoek op 15 November 2019.
  2. 2,0 2,1 (en) "International Rugby Union Statistics – Ireland". ESPNscrum. Besoek op 15 November 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]