Spaanse nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Spanje
Flag of Spain.svg
Unie Federaçión española de rugby
Bynaam(e) Los Leones (Die leeus)
Embleem Leeu
Stadion Estadio Nacional Complutense
Kapasiteit 12 400
Afrigter(s) Santiago Santos
Kaptein(s) Jesús Recuerda Núñez
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse Francisco Puertas (93)
Meeste punte Esteban Roqué Segovia (270)
Meeste drieë César Sempere (31)
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Spanje Spanje 9–0 Italië Vlag van Italië
(20 Mei 1929)
Grootste oorwinning
Vlag van Spanje Spanje 90–8 Tsjeggië Vlag van Tsjeggië
(2 April 1995)
Grootste nederlaag
Vlag van Spanje Spanje 10–92 Australië Vlag van Australië
(1 November 2001)
Wêreldbeker
Verskynings 1 (Eerste in 1999)
Beste uitslag Laaste in poel 1999
Unie webwerf
www.ferugby.es

Die Spaanse nasionale rugbyspan verteenwoordig Spanje in rugby en staan ook bekend as Los Leones (Spaans vir: "die leeus"). Rugby in Spanje word bestuur deur die Federaçión española de rugby en hulle speel sedert die 1920's rugby, met die eerste internasionale wedstryd teen Italië in 1929. Hulle ding gereeld mee om die Europese Nasiesbeker. Spanje het vir die Rugbywêreldbeker 1999 gekwalifiseer, waar hulle in 'n poel saam met Suid-Afrika, Skotland en Uruguay was, maar hulle het op die laaste plek geëindig. Die Spaanse rugbyspan is tans (17 November 2019) 16de op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys.[1]

Spanje speel teen Tsjeggië op 3 November 2007
Spanje speel teen Duitsland op 15 November 2008
Spanje speel teen Portugal op 16 Maart 2013

Aan die einde van 2013 het Spanje na Suid-Amerika gereis om teen Chili en Uruguay te speel waarna hulle na Spanje teruggekeer het om teen Japan te speel. Spanje het teen Chili gewen maar teen Uruguay en Japan verloor.

Rekords[wysig | wysig bron]

Algehele rekord[wysig | wysig bron]

Spanje het teen 17 November 2019 149 van hulle 369 toetswedstryde gewen, 'n wenrekord van 40,38%.[2]

Spanje se toetsrekord teen alle lande: (Korrek op 17 November 2019)[2]

Teen Gespeel Gewen Verloor Gelykop % Gewen
Vlag van Andorra Andorra 3 3 0 0 100
Vlag van Argentinië Argentinië 4 0 4 0 0
Vlag van Argentinië Argentinië XV 2 0 2 0 0
Vlag van Argentinië Argentynse Jaguars 1 0 1 0 0
Vlag van Australië Australië 1 0 1 0 0
Vlag van Australië Australië A 1 0 1 0 0
Vlag van België België 16 13 2 1 81,25
Vlag van Brasilië Brasilië 1 1 0 0 100
 Britse Lugmag 4 0 2 2 0
 Britse Barbarians 1 0 1 0 0
Vlag van Chili Chili 5 3 2 0 60
Vlag van Denemarke Denemarke 1 1 0 0 100
Vlag van Duitsland Duitsland 13 9 3 1 69,23
Vlag van Engeland Opkomende Engeland 1 0 1 0 0
Vlag van Engeland Engeland o/23 2 0 2 0 0
Vlag van Fidji Fidji 1 0 1 0 0
Vlag van Frankryk Frankryk XV 24 1 23 0 4,17
Vlag van Frankryk Franse Leër 4 1 2 1 25
Vlag van Georgië Georgië 19 3 15 1 15,79
Vlag van Hongarye Hongarye 1 1 0 0 100
Vlag van Italië Italië 27 3 23 1 11,11
Vlag van Italië Opkomende Italië 1 0 1 0 0
Vlag van Japan Japan 3 0 3 0 0
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 4 4 0 0 100
Vlag van Kanada Kanada 2 0 2 0 0
Vlag van Kenia Kenia 1 0 1 0 0
Vlag van Kroasië Kroasië 2 1 0 1 50
Vlag van Nieu-Seeland Māori All Blacks 2 0 2 0 0
Vlag van Marokko Marokko 20 13 5 0 65
Vlag van Moldowa Moldowa 1 1 0 0 100
Vlag van Namibië Namibië 7 5 2 0 71,42
Vlag van Nederland Nederland 14 13 0 1 92,86
Vlag van Oekraïne Oekraïne 2 2 0 0 100
Vlag van Pole Pole 16 10 6 0 62,50
Vlag van Portugal Portugal 36 24 10 2 66,67
Vlag van Roemenië Roemenië 36 3 33 0 8,33
Vlag van Rusland Rusland 21 5 16 0 23,81
Vlag van Skotland Skotland 1 0 1 0 0
Vlag van Skotland Skotland XV 4 0 4 0 0
Vlag van Skotland Skotland A 1 0 1 0 0
Vlag van Slowenië Slowenië 1 1 0 0 100
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 7 0 7 0 0
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1 0 1 0 0
Vlag van Swede Swede 2 2 0 0 100
Vlag van Switserland Switserland 1 1 0 0 100
Vlag van Tonga Tonga 1 0 1 0 0
Vlag van Tsjeggië Tsjeggië 8 6 2 0 75
Vlag van Tsjeggo-Slowakye Tsjeggo-Slowakye 5 2 2 1 40
Vlag van Tunisië Tunisië 5 4 1 0 80
Vlag van Uruguay Uruguay 11 5 6 0 45,45
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 3 0 3 0 0
Vlag van Wallis Wallis 1 0 1 0 0
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 10 4 5 1 40
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 7 5 2 0 71,43
Totaal 369 149 205 15 40,38

Wêreldbekerrekord[wysig | wysig bron]

Jaar Uitslag
1987 Nie genooi nie
1991 Nie gekwalifiseer nie
1995 Nie gekwalifiseer nie
1999 Poelfase
2003 Nie gekwalifiseer nie
2007 Nie gekwalifiseer nie
2011 Nie gekwalifiseer nie
2015 Nie gekwalifiseer nie
2019 Nie gekwalifiseer nie
2023 N.v.t.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "World Rugby Rankings". Wêreldrugby. Besoek op 17 November 2019.
  2. 2,0 2,1 (en) "International Rugby Union Statistics – Spain". ESPNscrum. Besoek op 17 November 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]