Uruguaanse nasionale rugbyspan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Uruguay
Flag of Uruguay.svg
Unie Unión de Rugby del Uruguay
Bynaam(e) Los Teros
Embleem die Chileense kiewiete
Stadion Esteban Meneses, Montevideo
Kapasiteit 14 000
Afrigter(s) Vlag van Argentinië Esteban Meneses
Kaptein(s) Juan Manuel Gaminara
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste toetse Diego Magno (92)
Meeste toetspunte Felipe Berchesi (317)
Meeste drieë Diego Ormaechea (33)
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Chili Chili 21 – 3 Uruguay Vlag van Uruguay
(5 Augustus 1948)
Grootste oorwinning
Vlag van Paraguay Paraguay 6 – 102 Uruguay Vlag van Uruguay
(14 Mei 2011)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 134 – 3 Uruguay Vlag van Uruguay
(11 Junie 2005)
Wêreldbeker
Verskynings 4 (Eerste in 1999)
Beste uitslag Derde in poel 1999
Unie webwerf
www.uru.org.uy

Die Uruguaanse nasionale rugbyspan verteenwoordig Uruguay in rugby en staan ook bekend as Los Teros (die Chileense kiewiete). Uruguay het in 1948 sy internasionale rugbydebuut teen Chili gemaak.

Wêreldbekerrekord[wysig | wysig bron]

Kwalifiserende wedstryd tussen Uruguay en Rusland vir die Rugbywêreldbeker 2015
Jaar Uitslag
1987 Geen deelname
1991 Geen deelname
1995 Geen deelname
1999 Poelfase
2003 Poelfase
2007 Geen deelname
2011 Geen deelname
2015 Poelfase
2019 Poelfase
2023 N.v.t.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]